Àdàkọ:Iroyin
Ìrísí
- Die Amerikaanse Census Bureau begin met die 2010 Sensus: meer as 134 miljoen vraelyste word aan huishoudings gestuur.
- Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga, word skuldig bevind van haatspraak.
- Litaue vier die 20-jarige jubileum van sy onafhanklikheidsverklaring.
- Pole en Frankryk vier die 200ste verjaardag van die komponis Frédéric Chopin.
- Chili, aan die weskus van Suid-Amerika, word deur een van die grootste aangetekende aardbewings ooit getref.